Onverwagte leuens #2020

Onverwagte leuens By Lien Roux-de Jager Onverwagte leuens Die vierde in hierdie bedrewe spanningsverhaalskrywer se Kalli Krynauw reeks Kalli is swanger haar geliefde Brink is in groot gevaar as hy hoegenaamd nog leef en daar is n verraaier in SIS se midde
  • Title: Onverwagte leuens
  • Author: Lien Roux-de Jager
  • ISBN: 9780799376319
  • Page: 197
  • Format: Kindle Edition
  • Onverwagte leuens By Lien Roux-de Jager Die vierde in hierdie bedrewe spanningsverhaalskrywer se Kalli Krynauw reeks Kalli is swanger, haar geliefde Brink is in groot gevaar as hy hoegenaamd nog leef en daar is n verraaier in SIS se midde.
    Onverwagte leuens By Lien Roux-de Jager
    • UNLIMITED KINDLE ✓ Onverwagte leuens - by Lien Roux-de Jager
      197 Lien Roux-de Jager
    • thumbnail Title: UNLIMITED KINDLE ✓ Onverwagte leuens - by Lien Roux-de Jager
      Posted by:Lien Roux-de Jager
      Published :2020-04-03T10:27:12+00:00

    About "Lien Roux-de Jager"

    1. Lien Roux-de Jager

      Lien Roux de Jager het die afgelope vier jaar in Mafikeng gewoon, waar haar man aan die Noordwes universiteit gedoseer het n Verrykende ervaring Sy is nou terug in Pretoria en as alles eers op sy plek is, sal die sleutelbord weer volstoom klik Haar man is haar klankbord en haar kinders haar eerlike kritici As n storie in n drif vasval, kerf sy dinge uit hout eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies Sy probeer hard om fiks te bly, soms n verlore stryd as die storielyn dringend raak Buiten skryf, is sy n kompulsiewe leser van al wat n storie is Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans.

    162 thoughts on “Onverwagte leuens”

    1. Lien Roux de Jager se Onverwagte Leuens is n puik spanningsverhaal en die boek hou jou aan die wonder tot aan die einde van die boek Die boek eindig ook soos wat ek dit sou wou h Lekker lees.


    2. Lien Roux de Jager se Onverwagte Leuens vind Kalli en Brink in n gemaklike plek Hulle woon in n yslike huis, veilig en gerieflik ingerig, en boonop is hulle eersteling op pad Nuwe karakters word bekendgestel by SIS, om vars kleur aan die reeks te verleen en volgehoue belangstelling van die leser te verseker Dit steur dat die detail van Madelein se lotgevalle nie korrek oorgedra is aan die begin van hierdie boek nie, maar dit doen gelukkig nie afbreuk aan n puik spanningsverhaal nie Heel gou word [...]



    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *